Op die eerste dag van die Cravenweek vir onder 18s by St Stithians het die Goue Leeus op tuisbodem, die afgelope twee jaar se voorste span die Westelike Provinsie, en ook die Vrystaat hand opgesteek om Saterdag in die hoofwedstryd te speel.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Julie 2017
Teenveldtog poog om afbrekende kunswerk te oorskadu
Die veldtog het ten doel om hierdie “kunswerk” toe te plak – met positiewe, opbouende woorde waarmee elke Suid-Afrikaner kan identifiseer.
Dreigende staking kan tot nog afleggings in staalbedryf lei
ʼn Staking in die bedryf sal nie net ʼn geweldige negatiewe impak op sowel die plaaslike staalbedryf en die land se ekonomie hê nie, maar ook op werksgeleenthede in die bedryf.
Só lyk Wes-Kaapse damvlakke nou
Die damvlakke in die Wes-Kaap is die afgelope week effens hoër, maar dit is nog nie naastenby die vlakke op dieselfde tyd verlede jaar nie, volgens statistiek deur die departement van water en sanitasie.
Klein kankerlyertjie verloor die stryd
Imke Geldenhuys, wat verlede jaar as driejarige gediagnoseer is met ʼn aggressiewe vorm van kanker, is oorlede.
Só lyk petrolprysverwagting
Die Automobiel-Assosiasie (AA) het Maandag sy vooruitskatting gegee vir die brandstofprys in Augustus 2017.
Terugvegpoging soos min deur die Proteas
Afgeval en seergekry, opgeklim en weer gery …
Outa lê klag van hoogverraad teen Muthambi
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het Maandag aangekondig dat hy ʼn klag van hoogverraad aanhangig gemaak het teen die voormalige minister van kommunikasie, Faith Muthambi.
Sassa-hoof se kontrak gekanselleer
Thokozani Magwaza, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa), se kontrak is gekanselleer.
ToekomsVenster: Versoening of restitusie?
Here, leer my om te versoen soos Jesus en Saggeus. Leer my om reg te doen waar ek aan die verkeerde kant gestaan het.
Boer in hof ná hy glo meisie (11) skiet
Benjamin Andre Steyn (33) sou aanvanklik op ʼn aanklag van poging tot moord verskyn het, maar die aanklagte teen hom is intussen verander.
Bekende Afrikaanse kletsrymer gaan pa word
“My asem is weggeslaan deur die wete dat hier ’n mensie met idees, opinies en ’n identiteit binne my vorm. Daar is twee harte wat hier binne my klop.”
Geldwag tydens rooftog in kop geskiet
ʼn Veiligheidsbeampte is oor die naweek tydens ʼn wilde skietery buite Durban in die kop geskiet.
SANParke-staking begin nie soos verwag
Die bestuur van SANParke het bevestig dat al sy werknemers wat veronderstel was om Maandag vir diens aan te meld dit wel gedoen het, ten spyte daarvan dat ʼn staking vandag sou begin.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 17 Julie 2017
Wie is dié week in die nr.1-posisie?
Die wêreld in foto’s – 17 Julie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Wêreldeerste: Foto van leeuwyfie wat luiperdwelpie soog
“Dis is werklik ʼn unieke voorval. Ons ken geen ander voorbeeld van dié soort onder wilde katte in die natuur nie.”
Ewe skielik wys die krake in Nieu-Seelandse rugby
Toe die Britse koningin in 1992 in haar Nuwejaarstoespraak die gebeure van die jaar opgesom het, het sy met ʼn stroewe gesig daarna as annus horribilis verwys.
Uber-bestuurder sterf ná motor aan die brand gesteek is
Uber het intussen ook ministers genader oor die voortslepende oorlog tussen Uber- en metertaxibestuurders.
Man wat gasontploffing oorleef, sterf skielik
Faan Schutte, die man wat twee jaar gelede wonderbaarlik oorleef het nadat hy erge brandwonde opgedoen het toe ʼn gasbottel in sy gesig ontplof het, is Woensdag dood in sy huis aangetref.