Gwede Mantashe, die minister van minerale hulpbronne, het tydens die Nasionale Forum vir Dialoog (NFD) in Johannesburg gesê as redelike mense die gronddebat nie oorneem nie, sal randfigure dit doen, wat tot anargie sal lei.
Alles vir Vrydag 30 Maart 2018
As dit nie vir die kruisiging was, hoe anders sou dit wees?
Hoe anders sou die wêreld daaruit gesien het, en wat kon van die mens se manier van met mekaar omgaan verwag word, as die gebeure wat gelei het tot die ontstaan van Goeie Vrydag, nooit plaasgevind het nie?
’n Graf in ʼn tuin
Blomme verkondig ’n boodskap van hoop, nuwe lewe. Die simboliek is inderdaad treffend. Ja, ’n tuin spreek van lewe, selfs ná die dood en verderwing,
Gedagte vir die dag: Die einde van die begin en begin van die einde
Daarom is Hy ook die Middelaar van ’n nuwe verbond. Sy dood het plaasgevind om mense te verlos van die oortredinge wat onder die eerste verbond begaan is, sodat dié wat geroep is, die beloofde ewige erfenis kan ontvang. Dit is soos met ’n testament … (Hebreërs 9:15-16)