Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Alles vir Maandag 19 Oktober 2020
Gedagte vir die dag: Daar kom ’n tyd …
Kom, volk van Jakob, laat ons lewe in die lig wat van die Here af kom. (Jesaja 2:5)