Dís hoekom dit heel gepas was dat die Blou Bulle twee bekers gewen het.
Alles vir Sondag 31 Januarie 2021
Gedagte vir die dag: Belydenis
Van Jesus getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang. (Handelinge 10:43)