Al deurbraak wat die ondersoek gemaak het, is skynbaar dat die padda in die burger as ʼn rivierpadda geïdentifiseer is.
Alles vir Saterdag 11 Junie 2022
Gedagte vir die dag: Dink met dank – ons vakansies (1)
Die sewende dag is die Here jou God se rusdag. Niemand in jou huis mag op daardie dag aangaan met gewone werk nie. Dit sluit in: jy, jou seuns en dogters, jou manlike en vroulike slawe, die vee wat aan jou behoort en alle buitelanders wat by jou oorbly. (Eksodus 20:10)