Geweld, aanvalle op motoriste, busse wat brand en taxi’s wat geskut word. Die Stad Kaapstad sê intussen hy sal nie onderhandel met ʼn wapen teen die kop nie.
Alles vir Dinsdag 8 Augustus 2023
Taxi-staking: Hofbevel teen geweld
Kaapstad se burgemeester sê die oppergesag van die reg is nie oop vir onderhandeling nie. “Ons kan nie onderhandel oor watter gedeeltes van die wet vir sommige gaan geld en nie vir ander nie.
Gedagte vir die dag: ʼn Ma se glo
“Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: ‘Vrou, daar is u seun’” (Johannes 19:26).