Volgens inligting het Share vermis geraak nadat hy glo vir werk na Herbertsdale gereis het.
Alles vir Dinsdag 8 Augustus 2023
Man bederf vrou met 1,2 miljoen sonneblomme
Het jy al ʼn blomruiker van ʼn miljoen blomme ontvang?
Sandra Bullock se lewensmaat sterf
“Ek is oortuig daarvan dat Bry die beste visvangplek in die hemel gekry het en reeds besig is om salm te vang.”
Hier is Maroela Media se Supervroue vir 2023
Delanie Bezuidenhout, Anne-Marie Jacobs en Lindi Janse van Rensburg se stories het Maroela Media se lesers se harte aangegryp en hulle is as vanjaar se Supervroue vir 2023 aangewys.
Mej. SA gaan spog met splinternuwe kroon
“Mowana is die eerste kroon van sy soort in Suid-Afrika en bestaan uit meer as 800 stene soos diamante, edelstene en kubieke sirkonia, waarvan die grootste 15 karaat weeg.”
Hoofroetes in Kaapstad oopgestel
Die situasie in Kaapstad was Dinsdagoggend veel rustiger nadat chaos die vorige dag nog geheers het weens Santaco se staking.
Dickason: ‘Ek mis my dogtertjies so baie’
Presies drie maande nadat Lauren Dickason haar drie kinders om die lewe gebring het, het sy aan ’n forensiese psigiater gesê dat sy na Liané, Maya en Karla verlang en dat sy nie langer wil leef nie. Dié getuig tans in Dickason se moordverhoor.
Wêreldbeker ʼn ‘briljante’ geleentheid vir Rose – Farrell
“Daar is nou baie meer oë op die spelers en ons moet op die dinge konsentreer wat binne ons beheer is; eksterne faktore maak nie rêrig saak nie.”
Jhb-leerder glo nie voor sy dood geboelie
Familie van Brian Ndlovu het kort ná sy dood aangevoer dat ʼn matriekleerder hom in die skool se kleedkamer vergiftig het.
Lesersbrief: Selfs ʼn oorlog het reëls
Suid-Afrika se politieke landskap blyk ʼn teelaarde te wees vir bekvegters. JP Smith, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, doen sy werk te midde van brandende busse en oproerige stakers, net om beswadder te word.
Polisie moet ingryp by gewelddadige betogings
“Ons kan nie net staan en toekyk terwyl ons burgers in vrees en onsekerheid leef nie.”
Veiligheidskommer ná verskeie Uber-verwante misdaadvoorvalle
Talle sake is die afgelope paar weke by die polisie aangemeld nadat klante wat van die motorbesteldiens Uber gebruik gemaak het, se selfone gesteel of beroof is.
Nuwe hoof vir Afma aangewys
Sy het met haar leidende denke haar toewyding in die bedryf getoon deur die groei van landbou te ondersteun deur samewerking tussen die voer- en voedselwaardekettingvennote te versterk.
Uitdrukking: Sê ‘sjibbolet’
Waar kom ons aan die uitdrukking “sê ‘sjibbolet’”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Organisasie skep bewustheid oor babas met gesplete verhemeltes
Een uit elke 723 babatjies word jaarliks in Suid-Afrika met ʼn gesplete verhemelte gebore.
Steve neem eerste stelling teen Proteas in
Steve Smith se goeie vertoning as aanvangskolwer in die jongste weergawe van die Big Bash League beteken dat hy ʼn soortgelyke rol in die komende T20-reeks teen Suid-Afrika sal speel.
Die nuwe era van koalisiepolitiek
ʼn Nuwe politieke era is egter nou in wording. Dis ʼn era waarin ʼn klimaat van samewerking geskep moet word waarin van die begin af aanvaar moet word dat kompromis noodsaaklik is en dat opofferings gemaak sal moet word.
Witheid in die nuwe Suid-Afrika
Die klassifisering van rasse word nou as kriteria gebruik om bepaalde geleenthede en poste te reserveer suiwer op grond van ras. Tydens apartheid is dit as ʼn gruwel beskou. Tog word dieselfde toepassing nou as die nuwe wonderkuur beskou om ʼn nie-rassige samelewing te bou.
Resep: Kaaspoffertjies
Hierdie versnapering is nie net heerlik nie, maar maklik om aan mekaar te slaan ook.
Brics-beraad gaan fokus op belegging in Afrika
Die vasteland is ʼn hernude diplomatieke slagveld, met die Weste, Rusland en China wat almal meeding vir invloed en verhoogde mededinging vir toegang tot minerale – asook die internasionale verdeeldheid wat geskep is deur die oorlog in Oekraïne.