Só lyk die jongste beurtkragfases.
Alles vir Vrydag 22 September 2023
Gedagte vir die dag: Daniël se gebed
“Hoor dan nou, onse God, na die gebed van u kneg en na sy smekinge, en laat ter wille van die Here u aangesig skyn oor u heiligdom wat woes lê” (Daniël 9:17).