“Elkeen van ons moet nou ons moue op rol en op die speelveld uithardloop om die wendoel by die stembus aan te teken.”
Alles vir Saterdag 3 Februarie 2024
Julie-onluste ‘goed georkestreer’ midde ‘power reaksie’ van staat, polisie
Die kommissie het bevind die onluste kon nie plaasgevind het sonder beduidende belegging in hulpbronne nie en dat “twee soorte rolspelers” tydens die onrus teenwoordig was.
Gedagte vir die dag: ‘Proe, groei, leef!
“Hiervoor moet julle genoeg geestelike melk inkry. Smag daarom na hierdie voeding soos pasgebore babatjies na hulle ma se melk sodat julle daardeur kan groei tot volwasse verlostes” (1 Petrus 2:2).