Begrond: Deel 7

Die Begrond-standbeeld van nader beskou het baie meer besonderhede as die eerste oogopslag. Foto: Reint Dykema.

Die Begrond-standbeeld van nader beskou het baie meer besonderhede as die eerste oogopslag. Foto: Reint Dykema.

Begrond is ‘n verhaal van hoop wat oor sewe geslagte strek, van die Afrikaner se val en opstaan, speel af tussen die stowwerige tente van die Heilbron-konsentrasiekamp, in die afgebrande plaashuis op die Vrystaatse vlaktes, in die krygsgevangenekamp in Ceylon en rondom ‘n ou stinkhouttafel op ‘n plaas se stoep.

  • Hierdie boekvoorlesing word in samewerking met Kraal Uitgewers aangebied. Die voorlesing is gedoen deur Marianne Breytenbach en die versorging en redigering van die opname is deur Pretoria FM hanteer.

Luister ook na vorige voorlesings uit die boek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae