Boek: ‘Rooiborslaksman’ – Marinda van Zyl

Marinda van Zyl

In Rooiborslaksman word die negentiende-eeuse konflik tussen die Namas, die Herero’s en die Duitsers in Suidwes-Afrika vervleg met die lewensverhale van Liesbet Lambert, wat wees gelaat word tydens die pokke-epidemie. Dit vertel ook die verhaal van Frederik Vlermuis vir wie Gobabis se kerktoring soos die kameeldoringboom lyk waaraan die rooiborslaksman sy prooi ryg.

Oor die skrywer

Marinda van Zyl is in Namibië gebore, maar woon tans in Langebaan aan die Weskus. Haar historiese romans sluit in Wilhelmina Radebe kom tuis (2011), Amraal (2015) en Dors (2018).

Prys: R295,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by NB-Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.