Gedig: Die roos

Argieffoto (Foto: StockSnap, Pixabay)

AG Visser (1878 – 1929)

Te kort jou skoonheidsduur,
Roos van my hof;
Vir jou volmaakte uur
Die Gewer lof!

Te kort ons liefdestyd:
Te lank die rou.
Tog – tot in Ewigheid
Goddank vir jou!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

3 Kommentare

Z ·

Kon dit nie beter sê nie, Hallelujah. Ek stem. Aangrypende foto en gedig. Ek is dankbaar om onvoorwaardelike liefde te geniet.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.