Uitdrukking: Daar is ʼn dief aan die kers

Argieffoto (Foto: foundry/Pixabay)

Uitdrukking:
Daar is ʼn dief aan die kers

Betekenis:
Die kers drup vinniger as wat dit moet

Waar kom dit vandaan?
Gesê van ʼn kers wat aan die eenkant wegsmelt en afdrup omdat die pit gedeeltelik af is en ombuig en die was minder word asof dit gesteel word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Nikita ·

Jong..as n mens nou so mooi tussen die lyne kan lees..is daar baie te lees..gebruik maar net die verbeelding.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.