Uitdrukking: Die nuutste snuffie

Argieffoto (Foto: Ahmad Ardity/Pixabay)

Uitdrukking:
Die nuutste snuffie

Betekenis:
Die nuutste modeartikel

Waar kom dit vandaan?
In Nederlands beteken snufje “modeartikel”, maar hou ook verband met reukie, die nuutste mode-ontwerpe word gewoonlik geheim gehou totdat iemand snuf in die neus kry.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae