Uitdrukking:
Dit is maar ʼn oes affêre
Betekenis:
Dit is maar swak
Waar kom dit vandaan?
Hoewel die herkoms onseker is, is die aanneemlikste dat dit verwys na ʼn student met die van Ochse (uitgespreek “oes”) wat ʼn twyfelagtige karakter gehad het.
Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
- Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red