Uitdrukking: op eie wieke dryf

Argieffoto (Foto: bertvthul/Pixabay)

Uitdrukking:
op eie wieke dryf

Betekenis:
onafhanklik wees

Waar kom dit vandaan?
Wieke is ʼn ou woord vir vlerke; die beeld hou verband met jong voëls wat di eerste keer uit die nes vlieg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.