Uitdrukking: Van hoorsê is die tronke vol

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Van hoorsê is die tronke vol

Betekenis:
‘n Mens moet nie alles glo wat jy hoor en dan daarop handel nie.

Waar kom dit vandaan?
Indien jy handel op alles wat jy hoor kan jy onwetend ‘n misdaad pleeg en in die tronk beland.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Heiner ·

Interessant. Ek ken die gesegde as “Van hoorsê lieg mens veel”

Theuns Etsebeth ·

Ek ken dit van kleins af as :van nuuskierigheid is die tronk vol en die kerk leeg.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.