Taalgebruik: kan of mag?

Argieffoto

Woord:
kan/mag

Het jy geweet?
Daar word dikwels gewaarsku teen die gebruik van mag in plaas van kan as sou mag ‘n oorname van Engels may wees; daar is ook verskil oor die gebruik van kan in plaas van mag as toestemming gevra of gegee word. Uit ‘n wye optekening van die taalgebruik van standaardtaalsprekers van Afrikaans wil dit voorkom asof kan en mag in ‘n hoë mate deurmekaar loop en voorskrifte moeilik te gee is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Jiem ·

Ek en vroulief is al 46 jaar getroud, so ek mag nog, maar ek kan nie meer so gereeld nie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.