Woord:
gops (word meestal in die meervoud, gopse, gebruik)
Betekenis:
1a Agteraf buurt; agterbuurt: Hy woon in die gopse
1b Agteraf streek; gramadoelas: Mense in die gopse
2 Agteraf persoon; gomtor: Hy is sommer ‘n ou gops. Nie met gopse wil meng nie.
3 Swakste sitplekke in ‘n teater