Woord: polonie

Argieffoto

Woord:
polonie

Betekenis:
gekruide wors, gewoonlik rooi, en koud geëet

Waar kom dit vandaan?
Genoem (in verbrouing) na die stad Bologna in Noord-Italië wat bekend is vir sy vleisprodukte, soos ook bolognaise-sous wat saam met pasta geëet word, prosciutto, mortadella en salami.

 

Oorspronklik gepubliseer in Anton F. Prinsloo se Die aap in jou koffie
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R200,00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Cherokee ·

Wonder waar kom die rooi vandaan en wat alles is in polonie.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.