Woord van die week: praatstoel

Argieffoto (Foto: Engin_Akyurt, Pixabay)

Woord:
op jou praatstoel sit

Betekenis:
graag wil gesels

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van iemand wat hom in ʼn gemaklike stoel tuismaak en dan lekker aan die vertel raak

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Saartjie ·

Die ‘drukkersduiwel’ loop alwer = ‘graat’ onder die hofie ‘Betekenis’.

Terloops, wat is die digitale weergawe van ‘n drukkersduiwel?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.