Woord: vief

(Foto: iStock)

Woord:
vief

Betekenis:
Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) beteken vief “lewendig; opgewek; aktief; hups”. Die woordeboek dui verder aan dat dit ʼn argaïese woord is wat weinig gebruik word.

Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

André ·

Ek hou van argaïese woorde soos dié. Dit laat my mede Afrikaners bietjie kop krap.

Taurus ·

André, dit maak minstens twee van ons. Dit is in elk geval baie mooier as die alewige engelse woorde wat party mense so lief voor is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.