ʼn 49-jarige man van Duitsland het Donderdag aangekondig dat hy beplan om 30 000 km ver te stap vir die Water is Right-stigting, ʼn liefdadigheidsorganisasie wat hom beywer om wêreldwyd gratis water te voorsien.
Alles deur die skrywer ANA-dpa
Vier dood ná vliegtuig in VSA op hoofweg val
Vier mense is Vrydag dood nadat ʼn ligte vliegtuig op ʼn hoofweg naby Atlanta, Georgia, in die VSA neergestort het.
Video: Sonkrag-batterye vir huise
Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla en tegnologie-entrepreneur, het die ontwikkeling van ʼn nuwe batterystelsel aangekondig wat sonkrag sal kan stoor om later te gebruik wat sal lei tot ʼn wyer gebruik van hernubare energiebronne.
Nepal-dodetal meer as 4 700
Die amptelike dodetal in Nepal het Woensdag die 4 700-kerf verbygesteek en 1 448 sterftes is in Katmandoe aangeteken.
Kenia-aanval: Vyf vas
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met Donderdag se aanval op die Garissa University College in Kenia. Minstens 147 mense is in dié aanval dood.
Kenia-aanval: Dodetal styg tot 147
Die dodetal in Donderdag se aanval op die Garissa University College in Kenia het tot 147 gestyg.