Griekeland wil sy Turkse grens langs die Maritsarivier vergroot “sodat Griekse burgers veilig kan voel”.
Lees meerAlles deur die skrywer ANA-dpa
Onnie tydens terreuraanval in Frankryk onthoof
Nege persone is Saterdag in aanhouding ná ʼn onderwyser in die publiek in Parys in Frankryk onthoof is.
Brand woed op Kilimandjaro
Sowat 28 km² van Kilimandjaro is reeds verwoes in ʼn brand wat al vier dae lank woed.
Covid-19: Rekordgetal nuwe gevalle in Europese lande aangemeld
Verskeie lande in Europa het die afgelope 24 uur rekordgetal nuwe Covid-19-gevalle bevestig met vrese dat ʼn tweede golf infeksies oorweldigend kan wees.
Twee beamptes in hof ná seun se skietdood
Twee polisiebeamptes het Maandag in die Protea-landdroshof in Soweto verskyn in verband met die dood van die 16-jarige Nathaniel Julies van Eldoradopark.
Covid-19-pandemie ‘hopelik’ binne twee jaar verby
Selfs al word ʼn entstof gevind, sal mense wêreldwyd steeds hul gedrag moet aanpas om die verspreiding van die virus te help stuit.
Nieu-Seelandse afsondering onregmatig, maar geregverdig – hof
Dit is nie net in Suid-Afrika waar die afsonderingsregulasies betwis word nie.
Oliestorting: Skip skeur in twee
Gure weer vertraag bedrywighede om die wrak van ʼn Japannese olietenkskip te verwyder wat op ʼn koraalrif naby Mauritius gestrand het.
Man spring op haai toe hy vrou aanval
ʼn Branderplankryer het op die rug van ʼn drie meter lange haai gespring toe hy ʼn vrou aangeval het en die haai geslaan tot hy die vrou laat gaan het.
Britte jaag huis toe voor nuwe reisverbod
Britse toeriste moes Vrydag jaag om terug te keer huis toe voor ʼn nuwe reisverbod Saterdagoggend van krag sal wees.
Satellietfoto’s onthul nuwe pikkewynkolonies in Antarktika
Satellietfoto’s het onthul dat daar baie meer keiserpikkewynkolonies in Antarktika is as wat vroeër gedink is.
Kanye West wil president word
Die kletsrymer Kanye West het Saterdag op Twitter gesê hy gaan deelneem aan die presidentsverkiesing in die VSA.
Komediant Carl Reiner oorlede
Die komediant Carl Reiner, veral bekend vir sy skepping, “The Dick Van Dyke Show”, is Maandag in die ouderdom van 98 oorlede.
Eiffeltoring weer oop, maar sonder ʼn hysbak
Meer as 6 miljoen toeriste het verlede jaar die Eiffeltoring besoek.
33 sterf toe weerlig hulle tref
“Die slagoffers is hoofsaaklik boere en hawelose mense wat buite was.”
Seldsame tier vrek toe hy vergiftigde karkas vreet
ʼn Seldsame Soematraanse tier het gevrek ná hy ʼn skaap gevreet het wat rottegif ingekry het.
Videospeletjie ingesluit by Pole se hoërskoolsillabus
Dit is waarskynlik die eerste keer dat ʼn videospeletjie op ʼn nasionale vlak ingesluit word in ʼn kurrikulum wat gewoonlik slegs uit leesmateriaal staan.
Thailand toets vlermuise vir koronavirus
Navorsers in Thailand het meer as 100 vlermuise in ʼn grot in die ooste van die land gevang om hulle vir die koronavirus te toets.
Lionel Richie en Disney gaan musiekrolprent maak
Lionel Richie en Walt Disney Studios gaan ʼn musiekrolprent maak gebaseer op die Amerikaanse sanger se grootste treffers.
Prins Philip vier sy 99ste verjaarsdag
Prins Philip, koningin Elizabeth II se man van 72 jaar, vier Woensdag sy 99ste verjaarsdag.