Lionel Richie en Walt Disney Studios gaan ʼn musiekrolprent maak gebaseer op die Amerikaanse sanger se grootste treffers.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 Junie 2020
Prins Philip vier sy 99ste verjaarsdag
Prins Philip, koningin Elizabeth II se man van 72 jaar, vier Woensdag sy 99ste verjaarsdag.
Appèlhof toe oor ras-kriterium vir hulp
“Die virus diskrimineer nie op grond van ras nie en hulp mag ook nie. Ons is van mening dat ’n hoër hof tot ’n ander gevolgtrekking sou kom.”
Luister: Griekwagebed – Spreke 23:29-35
Kom luister saam na Griekwagebed, Spreke 23:29-35, voorgelees deur Veronica Geldenhuys.
Covid-19: Dán mag jy terugkeer werk toe
Die departement van indiensneming en arbeid het gesê persone, wat positief getoets het weens Covid-19, kan slegs ná ʼn tydperk van self-isolasie en onder streng voorwaardes terugkeer werk toe.
Klag van haatspraak teen Nelson Mandela-stigting
“Ons versoek die owerheid dringend om dié geval van geweldaanhitsing deur die Nelson Mandela-stigting met die erns te ondersoek wat dit verdien.”
Wéér klagtes teen Shaun Abrahams na dossier verdwyn
AfriForum het Woensdag weer klagtes van korrupsie, bedrog, diefstal, afpersing en vervalsing teen Shaun Abrahams, voormalige nasionale direkteur van openbare vervolging, en ses ander toplede van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ingedien.
Parlement wys slagtande vir SA Express
Die parlement se waghondkomitee, Skoor (die staande komitee oor openbare rekeninge), staan op die punt om hul slagtande te slaan in die voorlopige likwidateurs van die lugdiens SA Express.
ToekomsVenster: Oor een ding hoef ’n mens nie te twyfel
Wat glo jy aangaande Jesus van Nasaret?
Internasionale gemeenskap ‘moenie geld aan SA skenk’ – IRV
Die IRV sê skenkers aan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) moet weet hoekom die land op sy knieë gedwing word.
Twee sekerheidswagte in Pretoria geskiet
ʼn Bakkie wat elektroniese ware na ’n winkelsentrum moes vervoer, is terselfdertyd gekaap.
DA wen hofstryd oor Tshwane
Tshwane sal hopelik dán ʼn nuwe burgemeester hê.
Gru-ongeluk in KZN eis ses
Dit lyk asof die vragmotor se remme ingegee het.
#JongStemme: Lesse uit Corona
Ek het geleer om in myself te glo, terwyl ander aanhou vir my en my matriekjaar te sê dat die koeël deur die kerk is. Ek het selfbeheersing geleer en ek kon dit toepas sonder dat iemand oor my skouer loer.
Die wêreld in foto’s – 10 Junie 2020
Só lyk die verpleegpersoneel se vreedsame optog.
Inwoners dagvaar munisipaliteit ná verwoestende Knysna-brande
ʼn Groep inwoners van Elandskraal buite Knysna in die Wes-Kaap dagvaar die Knysna-munisipaliteit vir miljoene rande nadat hulle groot skade gely het weens verwoestende brande…
Audi se nuwe besigheidsklas
In ʼn taai mark waar Audi se verkope globaal met 25,9% jaar op jaar afgeneem het, moet hulle nou slim werk om die wiele aan die rol te hou.
Covid-19: Drie KZN-skole tydelik gesluit
In al drie gevalle het onderwysers by die onderskeie skole positief vir Covid-19 getoets.
Uitblinker-matrikulant sterf tragies in ongeluk
Die bestuurder van die motor wat in Damian, sy broer en sy suster vasgery het, was glo besope.
Tabakverbod ‘wreed’, hoor hof
“Dit is heeltemal vergesog om voor te stel dat die verbod mense sover gaan kry om op te hou rook.”