Grafiek: Verbruikerspryse staan op 4,3%

kredietkaart-geld-inkopies

Foto: Jarmoluk/Pixabay.com

Suid-Afrika se amptelike inflasiekoers staan tans by 4,3% vir Augustus 2019 – hoër as die 4,0%-inflasiekoers in Julie. Dit is volgens Statistieke SA se September-bekendmaking van verbruikerspryse in Suid-Afrika.

Die volgende grafiek toon die huidige VPI- en PPI-inflasiekoerse aan.

Grafika: Sakeliga.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

SjN ·

Kan die slim mense met die dik brille asb vir my se hoe bereken hulle die syfer en watter kreteria verbruikersgoed/soort word in aanmerking geneem, vanoggend verneem my medies alleen gaan met 9% styg, wat van elektrisiteit, met n 5% salaris verhoging boer ek mos agteruit?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.