Wen ʼn Valentynsdag saam met jou geliefde!

Argieffoto (Foto: Silvia/Pixabay)

Valentynsdag is om die draai en wat is dan nou lekkerder om te vier as die liefde?

Maroela wil graag twee van ons lesers elkeen met R1 000 kontant bederf sodat jy en ʼn geliefde dié jaar Valentynsdag sommer behoorlik kan vier.

Voltooi die vorm hier onder voor 5 Februarie 2023 en jy staan die kans om dié heerlike kontantprys te wen!

Jy kan enigiets met die kontant doen – dalk wil jy iemand bederf met ʼn aandete by ʼn spesiale restaurant, dalk wil julle iewers gaan oorslaap of dalk het die strykyster die gees gegee en jou vrou sal dink dit is ʼn romantiese geskenk!

Skryf nou in

Die kompetisie het gesluit.

Bepalings en voorwaardes

  • Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 5 Februarie 2023 om 23:45.
  • Die wenner sal teen 8 Februarie 2023 op Maroela Media bekendgemaak word.
  • Die wenner se naam sal lukraak uit die inskrywings getrek word.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  • Maroela Media sal telefoniese en per e-pos met die wenner kontak maak en jou bankbesonderhede bekom sodat die kontant in jou rekening inbetaal kan word.
  • Die wenner hoef nie die volledige bedrag aan ʼn romantiese afspraak te spandeer nie. Dit staan die wenner vry om die bedrag aan te wend na sy/haar goeddunke.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Meisie ·

Ek sweer as iemand vir my ‘n strykyster koop vir Valentynsdag dan gooi ek hulle daarmee, not cool. Koop liewers vir haar ‘n bos blomme..

yahneh ·

Sou die opskrif lees “wen ‘n hartjie vol smarties” op Valentynsdag het ek dalk oorweeg om in te skryf…

Vonny ·

Mense mense
My ouma her gesè
Read and you will succeed.

Jy kan ENIGE IETS KOOP.
TOT N STRYKYSTER…..LOL

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.