Luister:  Griekwagebed  – As ek ’n dyf gewas het

duif-duiwe

Foto: Mikelmania/Pixabay.com

As ek ’n dyf gewas het

Uit: Psalm 55:7–9

as ek vlerkens had,
had ek sosse dyf gevlie
en tenie wind geskyl

Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne”  geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Yvonne ·

Later se Dawid…laat jou sorge aan die Here oor….dankie Here vir elke dag se sorg

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.