Luister:  Griekwagebed  – Onvrigbare boom

vyeboom

Foto: Reint Dykema.

Onvrigbare boom

Lukas 13:6–9

En eendag was da ’n man gewas
en hy’te vyeboom innie jaarts geplant.
Toet hy laterder nou vye kom soek,
kry hy nie een vrig anie boom nie.
Toe kom ja hy die tynman rond:
“Kap yt, die ding morsie grond!”
Toe sêrie tynman: “Gjee hom kans,
gjerie boom tog nog een jaar kans!”

Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne”  geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.