Tot dusver is 50 879 gevalle reeds in die land aangemeld.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Junie 2020
DA in hof oor haarkappers
Dié regsaksie volg nadat Nkosazana Dlamini-Zuma versuim het om voor die sperdatum op die brief wat die DA aan haar gerig het te reageer.
Luister: Griekwagebed – Onvrigbare boom
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Onvrigbare boom”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Solidariteit in hof oor kleuterskole
Solidariteit en die SOS het van die hof versoek dat die saak so vinnig as 23 Junie op die rol geplaas word.
Buurt- en plaaswagte mag diens voortsit
Lede van buurt- en plaaswagte moet nou ʼn permit hê om patrollies te doen.
Solidariteit tree toe tot regstryd in saak oor heropening van skole
Die saak word op 9 Junie in die dringende hof in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor.
Dronkbestuur begin weer toeneem
Sedert verlede week Maandag is daar reeds vyf mense vir dronkbestuur in die Wes-kaap in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Voorbereiding
Here maak my in alles betroubaar. Amen.
Honda en Suzuki: Wie beïndruk met klein sedan?
Kom ons kyk hoe vergelyk Suzuki se groter Ciaz met die piepklein Amaze.
Die wêreld in foto’s – 8 Junie
Só lyk die Notre Dame-katedraal meer as ʼn jaar nadat ʼn brand die dakstruktuur verwoes het.
Steeds geen teken van ‘nuwe vullisterrein’ ná 5 jaar
Daar is in 2015 sowat R13 miljoen vir dié verskuiwing begroot. Die verskuiwing het tot op hede nog nie plaasgevind nie.
Hofsaak oor sigaretverkope nou Woensdag aangehoor
Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake het duisende dokumente by die hof ingedien waardeur die regters eers moet werk.
Bibberweer dié week op pad
Sneeu word vir die suidelike dele van die land verwag.
EFF wil staat dagvaar oor Collins Khosa-dood
Malema het onderneem dat elkeen wat deur die weermag se optrede tydens die afsonderingstyd beseer is, vergoed sal word.
Nieu-Seeland tans ‘koronavirusvry’
Nieu-Seeland het die afgelope 17 dae nog geen nuwe gevalle van Covid-19 aangemeld nie.
Lesersbrief: Tuisonderrig vs. skool te midde van Covid-19?
My advies as onderwyser is dat ouers nie hul kinders uit die skool haal nie, maar dat hulle saam met die skool ‘n plan ontwikkel wat vir albei partye werk.
Ramaphosa-uitsprake skep ‘wrywing’
Die VF Plus-leier Pieter Groenewald sê wanneer die president van ʼn land net van sekere, uitsonderlike voorvalle ʼn ophef maak, maar oor ander gruweldade soos plaasmoorde swyg, sal hy nie nasiebou bevorder nie.
KZN-premier veroordeel moord op restaurateur
Neumeister is Saterdagoggend wreedaardig met ʼn panga buite sy plaashuisrestaurant vermoor.
Foto’s: Gemeenskap hou inry-kerk in park
“Ons mense is honger om saam te aanbid.”
SA se rykdom steeds in ‘wit hande’ – Ramaphosa
“Dit is die gevoel van ʼn natuurlike orde van dinge wat wit Suid-Afrikaners rassistiese uitbarstings laat maak, wat wit Suid-Afrikaners laat dink hulle het die reg om swart mense ape te noem en swart mense in ons land as karikature van diere te laat uitbeeld.”