Die terreinbestuurder van die Doornkloof Voortrekkerplaas is Vrydagaand oorlede tydens ’n tragiese voorval op die kultuur- en wildplaas naby Lindley in die Vrystaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lindley"
Steeds geen teken van ‘nuwe vullisterrein’ ná 5 jaar
Daar is in 2015 sowat R13 miljoen vir dié verskuiwing begroot. Die verskuiwing het tot op hede nog nie plaasgevind nie.
Vrystaat-boere geloof vir veediefstal-bekamping
Marius Henning, ʼn boer in die gebied, het gesê hy voel bemoedig deur die vordering wat tot dusver gemaak is.
Vrystaat-boer skiet ‘aanvaller’, vier vas
ʼn Boer van die Vrystaat, wat met ʼn speelgoedpistool gedreig en daarna aangerand is, het glo sy vermeende aanvaller geskiet en gewond.
Lindley-boer se seun vertel van woede, bitterheid na moord
“Mense praat altyd van die brutaliteit en die wreedheid van plaasmoorde, maar glo my, jy weet nie wat brutaliteit is tot jy self jou pa in daardie toestand moes optel nie.”
Lindley-plaasmoord: ‘Hy sou nooit iemand kwaad aandoen nie’
Hein Smith (77), die boer wat dood is nadat hy op sy plaas buite Lindley in die Vrystaat aangerand is, was ʼn intelligente, opgewekte mens wat niemand ooit kwaad aangedoen het nie.
Naam van vermoorde Lindley-boer bekend
Die polisie het Sondagmiddag die naam van die Vrystaatse boer wat dood is nadat hy Saterdagaand wreed op sy plaas aangeval is, bevestig.
Vrystaat-boer dood ná hy gebrand, aangerand is
ʼn Boer van die Lindley-omgewing in die Vrystaat is dood nadat hy Saterdagaand wreedaardig op sy plaas gebrand en aangerand is.