Maatreëls wat die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) vanjaar ingestel het om klubrugby in sy gebied te verbeter, het deels geslaag en voortgesette vernuwing kan aanstaande seisoen verwag word.
Lees meerAlles vir Maandag 5 Desember 2016
Geo-politieke indeling vir rugby drogredenasie
Om Suid-Afrika se rugbybonde langs geo-politieke grense te wil herskik, is niks meer of niks minder nie as `n drogredenasie.
Nou wil Hawston hom teen land se beste meet
Die Overbergse klub Hawston het vanjaar die eerste keer in sy bestaan die Bolandse Grootuitdaagbeker gewen, nou is die uitdaging om hom teen die land se beste te kan meet.
Oumagroot verwelkom sesde generasie
ʼn Vrou van Kanada het haar agter-agter-agterkleinkind verwelkom.
Grondwethof genader oor staatskaping-verslag
“Ons vra die konstitusionele hof om te beveel dat Zuma aan die aanbevelings moet voldoen en binne tien dae ná die hofbevel die kommissie moet aanstel.”
Krejcir kla oor behandeling in tronk
Die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir het Maandag in die Kempton Park-landdroshof verskyn.
Vier ‘dwelmmuile’ vas
Vier vermeende dwelmmuile, onder wie ʼn lugwaardin, is die afgelope paar dae by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem.
Soveel sterf aan kanker in SA
Ten opsigte van diagnoses is die meeste mans met prostaatkanker gediagnoseer en die meeste vroue met borskanker.
Wits kondig klasgeld-verhoging aan
Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), een van die universiteite wat die ergste onder die #FeesMustFall-beweging gebuk gegaan het, het Maandag ʼn verhoging in sy klasgeld aangekondig.
ToekomsVenster: Die Here sal ons lot verander
“Roep my aan in die dag van benoudheid en Ek sal julle uitred en julle sal my eer”.
Man kort ná familie-braai doodgeskiet
“Toe die familie by sy huis aankom het hulle die voordeur wawyd oop gevind en bloedstrepe gesien wat van die deur in die huis ingelei het.”
Afrikaans bly vir eers by Meyerspark
Die Gautengse onderwysdepartement het bevestig dat Afrikaans as onderrigmedium vir 2017 by Laerskool Meyerspark sal bly.
[Foto’s] Só het Kaapstad gelyk in 1900
Woodstock het nog ʼn swemstrand gehad, ʼn trem het deur die stad geloop en daar was nie ʼn enkele sakegebou in die hele Wynberg-hoofstraat nie. Dít was die pragtige Moederstad meer as ʼn eeu gelede.
Bloem-werker kom op lyk onder boom af
Die liggaam van ʼn onbekende man, wat reeds begin ontbind het, is Sondag onder ʼn boom in ʼn veld in Bloemfontein aangetref.
Video: Ouers haal ‘boelie’ uit skool ná skokvideo
Waarskuwing: Die video is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
‘Moordenaar’ bring self lyk vir polisie
“Die man het die beamptes na sy voertuig geneem wat op die polisiestasie se perseel gestaan het. In die voertuig het ʼn vrou gelê met ʼn steekwond aan haar rug.”
Vrou met talle haelgeweerpatrone betrap
ʼn 44-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat meer as 200 haelgeweerpatrone in haar besit gevind is.
Sewe keer amper dood, nou kan hy leef
“Dankie, Here, dat U ons seun beskerm het en dankie vir almal se gebede.”
R12 miljoen in passasier se bagasie gevind
“Die man was reeds op die vliegtuig op pad na Dubai toe die polisiebeamptes die lugredery by die lughawe genader het en gevra het dat die man en sy bagasie van die vliegtuig verwyder word.”
Maak jou eie vingerpoppies
Hierdie vingerdiertjies is baie oulik en perfek om die jongspan mee besig te hou die vakansie.