Maak ’n klein geskenkie ekstra spesiaal deur dit in ’n mooi houertjie te verpak. Gebruik ’n kartonrol om dié maklike kussingboksie te maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kreatief"
ʼn Viering van vlytige handewerk
Spog met jou handwerk, van kralewerk tot leerkuns, en jy kan groot wen.
Entrepreneurskap in ʼn blik(sim)
Weekliks het sowat 25 leë kondensmelkblikkies in die vullisblik beland en ek het dadelik begin dink wat kan ek daarmee doen …
Liefde is … ʼn selfgemaakte geskenk
Bederf iemand na aan jou hart met ’n selfgemaakte geskenk.
[Foto’s] ʼn Eko-vriendelike troue
Groente as tafelversiering, ʼn heerlike eklektiese mengelmoes van oudhede en goedheid uit die grond.
Ou tas word speeltas
Speelkoffers is vernuftige alles-in-een-ruimtes wat eindelose geleenthede vir
fantasiepeletjies bied.
Maak jou eie poppeteater
Kinders raak gou verdiep in verbeeldingspel, soos om huis-huis te speel en wegkruipplekke te bou.
Maak jou eie vingerpoppies
Hierdie vingerdiertjies is baie oulik en perfek om die jongspan mee besig te hou die vakansie.
Wat doen jy met jóú Afrikaans?
Hoewel Afrikaans in die spervuur is, is daar elke dag ʼn geleentheid om te wys dat Afrikaans kreatief benut kan word om relevant te wees vir die toekoms – om sodoende direk ʼn bate te wees vir Afrika en die res van die wêreld. Die slotvraag is dan: Wat doen jy met jóú Afrikaans?
[Foto’s] Kreatiewe idees vir ou kombuisware
As jy vier koekrollers en ses raspers as trougeskenke gekry het, of dit al vir jare lank opgaar, maar net nie kans sien om jou ou kombuisware uit te gooi nie, is dié kreatiewe idees vir jou.
Klipskilderye verfraai die strand op Gansbaai
Ken Parris, ʼn Kaapse ingenieur, het opspraak gewek op sosiale media ná foto’s van sy klipskilderye wyd versprei is. Ken, wat ʼn vakansiehuis op Gansbaai besit, speel graag met akrielverf vir ontspanning wanneer hy vakansie hou.
Boek: Vandag gaan fantasties wees!
Wil jy die stres afskud? Dink kleur. Dink kreatief. Dink ontspanning. Dink inkleur! Niemand is te oud om ’n inkleurpotlood op te tel nie – dít is die nuwe tendens en Vandag gaan fantasties wees! loop voor met die Bybelse inspirasie wat deur die pragtige sketse en patrone verweef is.
Luister & video: Kreatiewe denke is die toekoms van rugby
Dit word deesdae al hoe moeiliker om sterker, vinniger en fikser as jou teenstander op die rugbyveld te wees. Jy sal iets ekstra in die spel moet sit en hom moet klop met dit wat tussen jou ore sit.
Video: Model se hare wapper in trein se wind
Pendelaars in Stockholm in Swede was verras toe ʼn model op ʼn elektroniese advertensiebord se hare skielik opwaai toe die trein aankom.
My model: Fleurig en fraai
Ontwerp jou eie fleurige en fraai klereversameling! Hierdie reeks is ‘n wegholsukses.
My model: Sprankel en Styl
Ontwerp jou eie sprankelende en stylvolle klereversameling! Hierdie reeks is ‘n wegholsukses.