Khosa se dood het die kapstok geword waaraan groeiende burgerlike ontevredenheid oor die veiligheidsmagte se oordadige hardhandigheid in die toepassing van inperkingsmaatreëls gehang is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Collins Khosa"
Weermagombudsman bevind teen weermag in Collins Khosa-saak
Die ombudsman het bevind verskeie wandade is op daardie noodlottige dag begaan.
EFF wil staat dagvaar oor Collins Khosa-dood
Malema het onderneem dat elkeen wat deur die weermag se optrede tydens die afsonderingstyd beseer is, vergoed sal word.
Ramaphosa-uitsprake skep ‘wrywing’
Die VF Plus-leier Pieter Groenewald sê wanneer die president van ʼn land net van sekere, uitsonderlike voorvalle ʼn ophef maak, maar oor ander gruweldade soos plaasmoorde swyg, sal hy nie nasiebou bevorder nie.
Wetstoepassers betrokke by Alex-man se dood geskors
Collins Khosa is dood nadat wetstoepassers sy huis binnegestorm en hom glo erg aangerand het.
Afsondering: Familie van slagoffer vra beslissing teen weermag, polisie
“Die veiligheidsmagte beskou die afsonderingstydperk as toestemming om mag te misbruik en burgerlikes te straf.”
Weermagondersoek ná man se dood
“Mense moet tuis bly. Hulle moenie uitgaan om te gaan kyk wat die soldate in die strate doen, of om hulle uit te lok nie.”
Man sterf ná soldate hom glo aanrand
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) sal met die polisie saamwerk om ondersoek in te stel na die afsterwe van ʼn man in Alexandra in Johannesburg ná hy glo deur soldate aangerand is.