Volhard in die gebed. – Kolossense 4:2
In Lukas 11 lees ons dat Jesus besig was om te bid. Een van sy dissipels vra toe vir Hom: “Here, leer ons bid!” (Luk 11:1). Vir baie van ons is gebed egter soos langafstand oproepe – dit is goedkoper op Sondae. Daarom doen ons dit ook maar net op Sondae. As jy egter in volwassenheid wil groei, moet jy die dissipline van gebed aanleer.
- Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za
Ja Gebed is vir my uiters belangrik want dan praat ek met my Vader en as ek Bybel lees dan praat die Vader weer met my,goeie kommunikasie