Soorte resepte:

Lugbraaierresepte om jou lewe te vergemaklik

Bak brood in jou lugbraaier. (Foto: Elsabé Erasmus/Maroela Media)

ʼn Lugbraaier is ʼn handige stukkie kombuistoerusting wat tientalle gesinne daagliks gebruik om heerlike geregte mee op te dis.

Hier is ʼn paar van Maroela Media se gunsteling-lugbraaierresepte:

Gebakte aartappel in jou lugbraaier

Die lugbraaier doen al die werk vir jou met dié heerlike gebakte aartappels.

Kry die volledige resep hier.

Krakerige hoenderstukkies

Maak hierdie smaaklike hoenderstukkies sommer gou in jou oond óf in die lugbraaier. Dit sal vir ʼn heerlike maaltyd sorg wanneer dit saam met slaai bedien word.

Kry die volledige resep hier.

Lugbraaier-brood

Ja, jou lugbraaier kan brood bak!

Kry die volledige resep hier.

Melktert in die lugbraaier

Span jou lugbraaier in om ʼn vinnige melktert te maak.

Kry die volledige resep hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Karoo ·

Kyk of jy op Youtube die vroutjie kan vind. Sy het ongelooflike brood resepte wat beproef is. Simple Recipes Kitchen

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.