Deel in die verrassende voordele van osoonbehandeling

(Foto: Karolina Grabowska/Pexels)

Talle kenners meen osoonbehandeling is net die ding om jou welstand opnuut daardie nodige hupstoot te gee; van die versterking van jou immuunstelsel tot die afbreek van daardie lastige selluliet.

Osoonbehandeling, ook bekend as verrykte suurstofbehandeling, is ʼn unieke, alternatiewe gesondheidsbehandeling waarvan die gewildheid net aan die toeneem is.

Een van die veiligste en maklikste manier om osoonbehandeling te doen, is om dit transdermaal aan die liggaam bekend te stel. Dit beteken die behaling word deur die vel in die bloedstroom opgeneem.

Globalent se osoon-opwekker word saam met ʼn stomende sauna gebruik en het gedokumenteerde effektiewe behandeling vir akute toestande soos spanning, angs, sinus en asma. Dit is ook effektief in die behandeling van chroniese siektetoestande soos bloeddruk, cholesterol en diabetes, sowel as positiewe effekte op die behandeling van kanker, lupus en fibromialgie gehad.

Sukkel jy met jou gesondheid? Gaan kuier gerus by Globalent en laat hulle jou ook help om nuwe balans in jou liggaam te vind met verrykte suurstofbehandeling.

Kom draai by Global Wellness Enterprises om gebruik te maak van spesiale aanbiedinge, of besoek www.globalent.co.za om jou produkte aanlyn te koop.

  • Besoek Globalent se uitstalling by Sakeliga KragDag 2022 van 11 tot 13 Augustus by die Diamantvallei-landgoed, net 20 km oos van Pretoria.

(Grafika verskaf)

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.