Handwerk: Maak ’n geborduurde tafeldoek

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Maak hierdie mooi en maklike geborduurde tafeldoek om ʼn tafel te dek wat jou gaste aan die praat sal sit.

Die ontwerp is vir ʼn vierkantige tafel wat omtrent 90 cm groot is. Jy benodig sowat 22 uur om hierdie projek te voltooi, maar as jy die soom van jou nuwe tafeldoek met die masjien vasstik, sal jy die projek in ʼn korter tydsduur kan voltooi.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2022-uitgawe verskyn.

Jy kan die projek in jou e-posbus ontvang deur die volgende vorm in te vul:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.