Luister: ‘Wiele2Wiele’ geniet Toyota se GR Corolla én GR Supra

Toyota se nuwe GR Corolla. (Foto verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In vandeesweek se episode kan die Wiele2Wiele-span nie uitgepraat raak oor Toyota se nuwe GR Corolla en GR Supra nie. Hulle vertel meer oor Volkswagen se Polo-modelle en hoe hande vuilmaak ʼn verskil maak.  Hulle gaan kuier ook by get\Worth om meer uit te vind oor die enjinkamer agter alles, wat verseker dat jy nie net die beste prys vir jou motor sal kry wanneer jy verkoop nie, maar ook wanneer jy enige van get\Worth se gehalte voertuie koop. Vir 2Wiele raak die span weer nostalgies oor onvergeetlike reise.

  • Luister na die jongste episode van Wiele2Wiele hier boaan die teks.

Die een kan nie uitgepraat raak oor Toyota se nuwe GR Corolla en GR Supra, wat hy by die Zwartkops renbaan ervaar het, nie. Die ander een vertel ons meer oor Vollkswagen se Polo-modelle en hoe hande vuilmaak ‘n verskil maak. Dan gaan kuier nog een by getWorth en gesels met Mark Ridgway oor die ‘enjin’ agter alles, wat verseker dat jy nie net die beste prys vir jou motor sal kry wanneer jy verkoop nie, maar ook wanneer jy enige van getWorth se kwaliteit voertuie koop. Vir 2Wiele raak die span weer nostalgies oor onvergeetlike reise.The one can't stop talking about Toyota's new GR Corolla and GR Supra that he experienced at the Zwartkops raceway. The other one tells us more about Volkswagen's Polo models and how getting your hands dirty makes a difference. Then another visits getWorth and talks to Mark Ridgway, about the 'engine' behind everything, which ensures that you will not only get the best price for your car when you sell, but also when you buy any of getWorth's quality vehicles. The team again get nostalgic about unforgettable motorcycle trips. Toyota SA #ToyotaGRCorolla #GRCorolla #ToyotaGRSupra #GRSupra #GR #GazooRacingVolkswagen #Polo #VWPoloFamily #VWPolo #VWPoloVivo #VWPoloSedan getWorth #qualitycars #reliabilitymatters #DriveAwayHappy www.getworth.co.za???? #ToyotaSA #VWSA#getWorth Iseecreative – Video & DesignMotorcycle Footage: Videvo By: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, August 2, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.