Luister: Wiele2Wiele ry met Chery se Tiggo 8 Pro

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Audi se elektriese e-tron GT, gaan ry met die Chery Tiggo 8 Pro en rits rond met Suzuki se Celerio. Hulle gee raad oor motorvibrasies en gesels oor e-handel-motorfietse.

So stil soos ‘n muis en mooi – persepsies verander met hierdie sportnuts en ‘n buksie wat uitstekende brandstofverbruik gee. Raad oor vibrasies en ons gesels oor e-handel #2wiele.As quiet as a mouse and beautiful – perceptions change with this SUV and a city-goer with excellent fuel consumption. Advice on vibrations and we talk about e-commerce #2wheels.Audi South Africa #AudiETronGT #etronGTChery South Africa #CheryTiggo8Pro #Tiggo8ProSuzuki SA #SuzukiCelerio #Celerio #MoveSmart???????? Audi e-tron GT: #Wiele2Wiele & #gabrielsandu Instagram: @Gsandu1315#CherySA #SuzukiSATip of the week & 2Wheels: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, May 10, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.