Perdekrag: Wat is die beste begrotingsbuksie?

In dié episode van Perdekrag word vyf klein begrotingsbuksies by Rhino Park naby Bronkhorstspruit op die proef gestel om te bepaal watter een die beste is.

Renault se Kwid, Suzuki se S-Presso, Hyundai se Atos, Toyota se Agya en Kia se Picanto spook sake uit.

Daar word ook gesels oor verskeie bekendstellings wat onlangs plaasgevind het.

Kom kyk saam:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.