Wiele2Wiele gesels oor jongste motornuus

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou meer oor die sewende “Stand van die motorbedryf” (Somi)-geleentheid, hulle gly oor die pad met Mercedes-Benz se C220D, het gaan kuier by get\Worth en vertel jou meer oor motorfiets- en motorvervaardigers wat saamwerk.

#WieleBlitz #SOMI2024 #C220D #getWorth

Die 7de SOMI, gly oor die pad met Mercedes-Benz se C220D, ’n kuiertjie by getWorth en motorfiets- en motorvervaardigers wat saamwerk. Toyota SA #somi2024 #stateofthemotorindustryMercedes-Benz South Africa #C220d #mercedesbenzgetWorth www.getworth.co.za????????#toyotasouthafrica #mercedesbenzsouthafrica #mercedesbenzmedia #getWorth Iseecreative – Video & DesignMotorcycle Insert: Videvo By #BlackBoxGuild | #ToyotaSA

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, January 30, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.