Wiele2Wiele: Net 100 van dié Mustangs in SA te kry

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week vertel Wiele2Wiele vir jou hoe jy jou hande kan kry op een van net ‘n 100 Ford Mustang California Specials wat in Suid-Afrika beskikbaar gemaak is. Mahindra lui ‘n nuwe era in met nuwe modelle wat op pad is en twee brawe manne stel ‘n rekord op met BMW se elektriese BMW iX xDrive 50.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.