Wiele2Wiele ry met mu-X

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Isuzu se mu-X. Mercedes-Benz het sy stempel van goedkeuring vir die SVI-gepantserde V300 luukse bussie gegee en die span gesels oor verskillende dieselinspuiting-strategieë. Hulle gesels ook met Roald Van Zyl Smit wat vyf ou Vespa-bromponies besit.

Wiele-Blitz | Isuzu mu-X | SVI Engineering | Vespa

Ons gaan ry met Isuzu se mu-X en Mercedes-Benz gee hulle stempel van goedkeuring, vir die SVI-gepantserde Mercedes-Benz V300 luukse bussie. Alles oor verskillende diesel-inspuiting strategieë en vir #2wiele gesels ons met Roald Van Zyl Smit, wat 5 ou Vespa-bomponies besit.ISUZU South Africa #isuzumux #MuXSVI Engineering #b4protection #oembacked Mercedes-Benz South Africa #VClass www.svi.co.zagetWorth www.getworth.co.za #QualityCarsRoald Van Zyl Smit #vespa #vespalifestyle ???????? #isuzasa #sviengineering #getworthsa Iseecreative – Video & Design Vespa: #Wiele2Wiele #RoaldVanZylSmit Tip of the Week: Videvo By: #blackboxguild

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, April 3, 2024

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.