Luister: Die belewenis van opvoeding

(Foto: Jeshoots.com/Pexels)

Onthou jy nog daardie een onderwyser wat jou lewe verander het?

Dit is omdat hy of sy jou nie net afgerig het nie, maar ook opgevoed het. Onderwys is soveel meer as klaskamers met rye tafels en stoele, handboeke en toetse en die memorisering van feite.

Johan Koekemoer het gesels met prof. Gawie du Toit, die gasspreker in hierdie episode en die dekaan van opvoedkunde by Akademia. Kom luister na die volledige gesprek boaan hierdie teks.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.