Maak dié maklike oorhelrak wat in die kombuis, badkamer of handwerkkamer gebruik kan word. Dit is ideaal as jy net nog een of twee rakke, asook ʼn bietjie hangspasie in dié vertrekke kort.
Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Maart/April 2020-uitgawe verskyn.
Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang: