Die beste maatskappy in SA om jou slimfoon-app te bou

(Foto verskaf deur Codehesion)

Indien jy beplan om ‘n nuwe slimfoon-app vir jou maatskappy in 2024 te bou, moet Codehesion die eerste maatskappy wees wat jy kontak vir ‘n konsultasie.

Codehesion is ‘n bekroonde sagtewareontwikkelingsfirma en Suid-Afrika se voorste mobiele-app-ontwikkelingsmaatskappy.

Hulle bou wêreldklas Android- en iOS-apps vir ʼn lang lys kliënte reg oor die wêreld. Dit sluit in Hyundai, Leroy Merlin, Oppenheimer Generations, Peermonth Global, en Midstream Estate.

Codehesion se uitsonderlike werk het erkenning ontvang by die Supersonic New Generation Social & Digital Media Awards, waar hulle twee toekennings gewen het.

Die sleutel tot Codehesion se sukses is dat hulle slegs hoogs gekwalifiseerde sagteware-ingenieurs en rekenaarwetenskaplikes, wat in mobiele-app-ontwikkeling spesialiseer, in diens neem.

Hierdie span stel Codehesion in staat om Android- en iOS-apps vinniger en met beter resultate as ander maatskappye te ontwikkel.

Gratis konsultasie

Codehesion bied ‘n gratis konsultasie aan om dit maklik vir maatskappye te maak om te sien wat nodig is om ‘n slimfoon-app te bou.

Hierdie konsultasieproses help met die beplanning van die beste roete om die app te ontwikkel en voorspelling van die verwagte koste.

Vir ʼn risikovrye konsultasie, kontak Codehesion hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.