Haarverlies deel van jou sorge? Hier is die antwoord

Help jou daaglikse sjampoe jou met yl haargroei? Roots Double Effect-sjampoe kan jou help!

Roots Double Effect se bekroonde* formule werk sagkens en is veilig vir daaglikse gebruik. Dit bevat aktiewe bestanddele wat haargroei aanhelp om haarverlies te voorkom en sterker, gesonde hare te verseker.

Daar is talle een dimensionele haarprodukte op die mark wat die verbruiker se generiese behoeftes aanspreek, soos olierige of sensitiewe kopvel, skilfers en selfs sjampoes wat jou kleur beskerm. Roots Double Effect bied egter drie dimensies aan jou daaglikse haarversorging:

  • Dimensie 1 – generiese behoeftes word aangespreek
  • Dimensie 2 – haargroei word bevorder en maak jou hare dikker en sterker
  • Dimensie 3 – etiese en omgewingskwessies word aangespreek

Haarverlies onder vroue is deesdae ʼn al groter probleem, weens stres oor maatskaplik-ekonomiese omstandighede, sielkundige en fisiologiese uitdagings en natuurlik Covid-19. Is dit nie tyd dat ʼn haarversorgingshandelsmerk al jou haarsorgbehoeftes met een produk takel nie? Roots Double Effect is die antwoord!

Roots Double Effect gee om oor jou hare, maar gee ook om vir jou en die omgewing. Nou kan jy elke dag skuim, spoel en herhaal en weet dat Roots Double Effect ʼn haarsorgreeks is wat voldoen aan sy beloftes.

Kry jou Roots Double Effect vandag nog, en ervaar haarsorg in meer as net een dimensie.

Roots Double Effect is beskikbaar by Clicks, Takealot.com en by betterforyou.co.za.

Besoek die webwerf vir meer inligting: https://rootsdoubleeffect.co.za/

  • Women & Home Beauty-toekenning 2022 – Beste in haargroei
  • Navorsing wys dat 65% van verbruikers nie tevrede is met die huidige beskikbare haargroeiprodukte en hul newe-effekte nie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.