Forbes-tydskryf het onlangs hul jaarlikse lys bekend gemaak van die aktrises wat die meeste per rolprent betaal word. Suid-Afrika se “goue meisie”, oftewel Charlize Theron, beklee die top tien in die sesde posisie met ʼn salaristjek van sowat R147 miljoen.
Hier volg Forbes se lys:
1. Angelina Jolie – $33 miljoen (R324 miljoen)
2. Jennifer Lawrence – $26 miljoen (R256 miljoen)
3. Kristen Stewart – $26 miljoen (R256 miljoen)
4. Jennifer Aniston – $20 miljoen (R196 miljoen)
5. Emma Stone – $16 miljoen (R157 miljoen)
6. Charlize Theron – $15 miljoen (R147 miljoen)
7. Sandra Bullock – $14 miljoen ( R137 miljoen)
8. Natalie Portman – $14 miljoen ( R137 miljoen)
9. Mila Kunis – $11 miljoen (R108 miljoen)
10. Julia Roberts – $11 miljoen (R108 miljoen)
Bron: Forbes
[nggallery id=147]
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
6 Kommentare
Die Boerenooi wat haar wit vel verruil het vir geld.
Net jammerlik dat sy ook die naam Afrikaner deur die modder gesleep het deur ‘n fyngekarteld swart kop keend met ‘n baie donker velpigment aangeneem het.
Sy dink sy is die kat se snor, maar het ‘n stink verlede, probeer ou Angelina Jolie na aap, sy kom nie eers naby Angie nie.