Die nuutste werkloosheidsyfer is “skokkend”, het die vakbondfederasie Cosatu Woensdag gesê.
“Cosatu is verstom dat Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer steeds styg,” het Patrick Craven, Cosatu se woordvoerder, in ʼn verklaring gesê.“Die skokkende syfers bevestig dat ons teen dié tempo van werkskepping glad nie die regering se teiken van vyf miljoen nuwe werksgeleenthede teen 2020 gaan haal nie.”
Statistiek SA se kwartaallikse arbeidsverslag wat Dinsdag vrygestel is, het getoon dat die werkloosheidsyfer in die tweede kwartaal van 2013 na 4.7 miljoen verhoog het. Dit is die hoogste syfer ooit. Tussen die eerste en tweede kwartaal het 122 000 mense by die werklose geledere aangesluit.
Craven het gesê die vakbondfederasie gaan veldtogte van stapel stuur en daarop aandring dat beleide soos die nywerheidsbeleid-aksieplan en die infrastruktuurontwikkelingsprogram, en “ten minste ʼn gedeelte van die nuwe groeiplan” in werking gestel moet word.
Ek wonder hoekom is hulle geskok?
Was dit nie altyd hulle plan om alle werkgewers te vernietig nie?
Of dink hulle mens eet al die ganse wat goue eiers lê en dan het jy meer ganse en meer gouer eiers?
Of dink hulle brommers kan nou skielik heuning produseer omdat daar meer brommers as bye is?
Lyk my die totale onbegrip in ons land vir:
a) wat reg en verkeerd is,
b) nuttig en nutteloos is,
c) geregtigheid en korupsie
d) logika en waansin
het totaal verdwyn. Shame!
Cosatu dink julle nie daar moet dalk meer gestaak en minder gewerk word nie. Dit is die indruk wat ek gekry het van julle. Ai julle bly maar onnosel
plaas dat die donners minder strike en meer werk. dan sal die besighede ni vou en hulle mense afbetaal ni. maar ja, ons is nie eers verbaas oor hulle reaksie nie. ligte ok aan soos gewoonlik terwyl niemand by die huis is nie.
Dit bewys net weerenns vir my dat aap net kan iets bereik, as ‘n intelegente blanke agter hom staan?
No shit Sherlock!!! Wat verwag hulle met hierdie verdomde regering!